Joaquin Phoenix

Joaquin Phoenix
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Phoenix in 2014 by die New Yorkse Rolprentfees.

Geboortenaam Joaquín Rafael Bottom
Geboorte 28 Oktober 1974 (1974-10-28)
Río Piedras, Puerto Rico
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, musikant, aktivis
Aktiewe jare 1982–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joaquin Phoenix (gebore as Joaquín Rafael Bottom, 28 Oktober 1974), voorheen bekend as Leaf Phoenix,[1] is ’n Amerikaanse akteur, vervaardiger, musikant en aktivis. Vir sy werk as ’n kunstenaar het hy ’n Grammy-, Golden Globe- en drie Oscar-benoemings ontvang.

  1. Contemporary theatre, film, and television, Gale Research Co., 2002, p. 213, ISBN 978-0-7876-6360-5 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search